Sarie

DIE SPAANSE GRIEP

-

Feitlik alles het tot stilstand gekom. Winkels was leeg en voor apteke het lang rye mense gestaan. Die strate was verlate . . . Nie Covid-19 nie, maar die Spaanse Griep. Lyke het op sypaadjies gelê om afgehaal te word, want lykshuise was oorvol. In Kaapstad is dooies in komberse in massagraft­e op Woodstock se strand (sowaar, daar was een!) begrawe. Die pandemie eis sowat 40 miljoen lewens wêreldwyd en lei tot ’n groot behoefte aan mediese vooruitgan­g en die ontwikkeli­ng van entstowwe.

 ??  ?? BO Rooi Kruis-vrywillige­rs in die VSA tydens die Spaanse Griep.
BO Rooi Kruis-vrywillige­rs in die VSA tydens die Spaanse Griep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa