Sarie

DIE GROOT DEPRESSIE

-

Die berugte ineenstort­ing van die Amerikaans­e aandelebeu­rs dompel die wêreld sowat ’n dekade lank in ’n depressie. Plaaslik het dit die armblankev­raagstuk (weens toenemende industrial­isasie, natuurramp­e en oorloë) vererger. Die Carnegie-kommissie bevind in 1932 byna ’n derde van alle Afrikaners is armlastig. Dalene Matthee se Toorbos , ons inskrywing vir die Oscars vanjaar, speel af teen dié agtergrond.

LINKS Dié 1936-foto deur Dorothea Lange het die simbool van die benardheid van Amerikaans­e seisoenale plaaswerke­rs gedurende die Groot Depressie geword.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa