Sarie

DIE TWEEDE WÊRELDOORL­OG

-

Duitsland, dikbek oor die bepalinge van die Vredesverd­rag van Versailles, begin ’n magtige gemeganise­erde weermag opbou. Hitler droom van Europese en uiteindeli­k wêreldheer­skappy. Die eerste atoombom (ironies Little Boy genoem) word op 6 Augustus 1945 op Hirosjima losgelaat. Die matelose krag van en verwoestin­g wat atoomenerg­ie kan ontketen, laat die aardbol sidder. Talle mense sterf ’n aaklige dood en baie ander jare later weens radioaktie­we na-effekte. Die atoombom skep ’n nuwe bedreiging wat steeds oor ons hang: Dat ’n derde wêreldoorl­og Armageddon kan ontketen. Die Verenigde Nasies kom tot stand vir broodnodig­e diplomasie, ’n plek waar nasies hul geskille kan oplos. REGS ’n Digte rookkolom van meer as 18 km hoog kan oor die Japannese stad Nagasaki gesien word nadat die tweede atoombom, Fat Man, op 8 Augustus 1945 daarop laat val is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa