Sarie

DIE VAL VAN DIE BERLYNSE MUUR

-

Die Berlynse Muur was ’n simbool van die verdeeldhe­id tussen kommunisti­ese en kapitalist­iese state; Wes- en Oos-Europa. Danksy die val van die Sowjetunie en die oopruk van die Ystergordy­n kon Duitsland verenig. Die Sowjetunie word ontbind en verdeel in verskeie selfregere­nde nasies.

 ??  ?? Wes-Duitsers vier die val van die Berlynse muur op 9 November 1989.
Wes-Duitsers vier die val van die Berlynse muur op 9 November 1989.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa