Sarie

SAL JY SÓ ’N KOEK BAK?

DEUR MARZANNE SCHOEMAN

-

Ja, die nuutste tendens is ’n koek wat soos ’n kers lyk, kompleet met witsjokola­de wat teen die kante van die koek afdrup soos kerswas. En nee, ons dink nie dit hoef net vir groot feeste te wees nie. Jy kan dit bak vir enige geleenthei­d. Dink net hoe mooi sal dit lyk op jou tafel vir nagereg wanneer jy ’n elegante aansitete hou óf hoe oulik sal dit wees as verjaardag­koek met net een groot “kers” pleks van ’n klomp kleintjies om uit te blaas.

 ?? FOTO
INSTAGRAM KATIE ROSARIO ??
FOTO INSTAGRAM KATIE ROSARIO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa