Sarie

WEGBREEKBR­OEK

-

In plaas van jeans, kies ’n gemaklike bruin broek vir jou naweek weg. Dra dit met iets blinks vir ’n aand om die braaivleis­vuur.

Bruin uitklokbro­ek (R799), Poetry. Blompatroo­n-hemp (R799), H&M. Blinkertop (R1 199), Simone

Rocha X H&M. Leersandal­e met toubande (R1 199), Trenery. GROOTTES Broek: 6 – 16

Hemp: XS – XL Top: 34 – 42

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa