Sarie

DIE GROOT T

-

Moenie jou staatmaker-T-hemp vergeet nie. Kikker dit op deur dit onder ’n ander top te dra. Ligbruin T-hemp (R299), Poetry. Roomkleuri­ge top met valledetai­l (R550), Old Khaki. Ruitpatroo­n-broek (R629), H&M. Roesbruin paisleypat­roon-serp (R150), Old Khaki. Goue fraiingoor­belle met diamantéde­tail (R149), H&M. GROOTTES T-hemp: 6 – 16 Top: 6 – 16 Broek: 34 – 42

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa