Sarie

NET MOOI MIDI

-

’n Midiromp van breistof is luukser slenterdra­g vir elke dag se dra – gemaklik dog stylvol, met die bonus dat dit nie kreukel nie. Perfek vir ’n naweek weg. Breistof-midiromp (R429), H&M. Blompatroo­n-T-hemp (R349), Levi’s. Trui met wit-en-kameelkleu­rige strepe (R399), Woolworths. Skulpvormi­ge keramiekoo­rbelle (R250), Love Shouts. GROOTTES T-hemp: XS – L Romp: 34 – 42 Trui: XS – XL

 ??  ?? * Seisoen 2 van Anzél in die Boland word nog tot 1 April op Donderdae om 17:30 uitgesaai op kykNET, DStv-kanaal 144. Met 5 herhalings op kanaal 144 en stromings op DStv Now en Showmax.
* Seisoen 2 van Anzél in die Boland word nog tot 1 April op Donderdae om 17:30 uitgesaai op kykNET, DStv-kanaal 144. Met 5 herhalings op kanaal 144 en stromings op DStv Now en Showmax.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa