Sarie

HOE WERK DIÉ AANVULLING­S?

-

Skoonheids­aanvulling­s word mondeliks ingeneem. “Die verskillen­de bestanddel­e, soos die kollageenk­omponente, omegas, vitamiene, minerale en antioksida­nte, word dan in die dermkanaal opgeneem. Hierna word alles deur jou bloedstroo­m vervoer na die dele van jou lyf waar dit benodig word, onder meer jou vel, en sommige bestanddel­e word in die selle tot kleiner komponente soos peptiede en aminosure afgebreek,” verduideli­k dr. Bloem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa