Sarie

IN JOU SKOONHEIDS­AANVULLING­S

-

KOLLAGEEN Stimuleer die vervaardig­ing van nuwe kollageen en verbeter fermheid, soepelheid en hidrasie

MSM (METIELSULF­ONIELMETAA­N) Help jou liggaam om gesonde, sterk kollageen te vervaardig

VITAMIENE C EN E Help saam om jou vel te beskerm teen sonskade, terwyl vitamien C ook noodsaakli­k is vir kollageenv­ervaardigi­ng

KURKUMIEN EN SINK Beveg inflammasi­e (langdurige inflammasi­e in die vel breek kollageen af)

SEEDORING (’N TIPE BESSIE) ’n Bron van vitamiene, minerale en omega-vetsure, wat ’n gesonde velstruktu­ur handhaaf en kragtige antioksida­ntvoordele bied

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa