Sarie

DÍT MAAK ’N VERSKIL AAN JOU VOORKOMS

-

Een van die grootste foute wat ons maak wanneer dit by ons wenkbroue kom, is om van die wenkbrouvo­rm te vergeet en net die bestaande haartjies in te kleur, sê Suna. “Die sleutel is om ’n natuurlike vorm te kry wat vir jóú oë werk.” Die regte vorm komplement­eer en aksentueer jou oë en maak ’n reuse-verskil aan jou voorkoms, sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa