Sarie

SÓ BEPAAL JY ’N NATUURLIKE VORM

-

Hou ’n potlood vertikaal langs jou neusvleuel. Begin jou wenkbroue inkleur waar die potlood jou oogbank raak.

Beweeg die potlood tot by die buitenste hoek van jou oog. Jou wenkbrou behoort te eindig waar die potlood op jou oogbank rus.

Beweeg die potlood totdat dit diagonaal oor jou pupil lê. Trek ’n effense boog waar die potlood jou wenkbrou raak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa