Sarie

HANDIG TE PAS

-

Beskerm jou hande in die kombuis met Le Creuset se dubbele oondhandsk­oene. Dit is van 100%-katoen gemaak en het ’n nylonvoeri­ng tussen die isolerende lae wat maksimum beskerming bied wanneer jy warm potte en panne hanteer. Dis ook stoom- en vlekbestan­d. R549 by Le Creuset en Yuppiechef

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa