Sarie

DIS GRIEKS

-

Clover Authentiko­s™, die enigste jogurt in SA wat op die tradisione­le Griekse manier gemaak word, het 2 nuwe geure in die 750 g-reeks: klapper en appel-en-kaneel. Daar is ook ’n 125 g-reeks met 3 geure om uit te kies: ongegeur, aarbei en grenadella. Die jogurt bevat proteïene en is heerlik as ontbyt, peuselhapp­ie of doopsous. Gebruik dit ook vir ekstra smaak in jou kos. Beskikbaar by kruidenier­swinkels landwyd

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa