Sarie

CLOVER SE GEWILDE PRODUKTE

-

Clover Classic Dairy Snack

Geniet hierdie heerlike, romerige suiwelvers­napering, wat boonop 10 vitamiene bevat. Dis die perfekte byvoeging vir ’n kosblik of as peuselkos vir die namiddag. Clover se unieke resepte sluit in die klassieke smaak waarvoor jy so lief is. Beskikbaar in aarbei, appelkoos, vanielje, bessie en gewoon.

Clover Classic Fat Spread

Dis ’n bakker se beste vriend. Hierdie smeer kan jy daagliks gebruik en dit voeg ’n tikkie Clover-romerighei­d by jou dag. Dit bevat ook 10 vitamiene. Dis perfek as ’n smeer op jou gunsteling­toebroodji­e of as die geheime bestanddee­l wanneer jy kook of bak. Gebruik dit op enige manier – jou gesin sal dol wees op die smaak van Clover Classic Fat Spread. Beskikbaar in houers van 500 g en 1 kg – en ’n blok van 500 g.

Clover Classic Mayonnaise

Laat jou toebroodji­es die kollig steel. Die reeks Clover Classic Chef Mayonnard’s Tangy Mayonnaise is ideaal vir souse en slaaie. Dit bevat 10 vitamiene. Kies uit Mild, Medium en Strong. Daar is ’n mayonnaise vir elke geleenthei­d. Watter een is jou gunsteling?

Clover Classic Custard

Gerieflik en so heerlik! Hierdie verruklike, dik en romerige nagereg is gereed om geëet te word. Clover Classic Custard is die perfekte versnaperi­ng om op sy eie te geniet of saam met jou gesin se gunsteling­nagereg. Te kry in houers van 1 kg elk of gerieflike 6 x 200 mlhouers – ideaal as ’n verrassing in die kosblik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa