Sarie

TRIO VLAKKE

-

Die drie vlakke is hier mooi sigbaar. Die grondvloer loop uit op die tuin, op die middelvlak is die seuns se slaapkamer­s, elk met ’n en suite-badkamer, en ’n speelkamer, terwyl die derde verdieping van staal en glas die hoofslaapk­amer asook ’n tuiskantoo­r en ruim badkamer huisves. Die boonste twee vloere se plafonne is hoër as normaalweg, wat ’n gevoel van lig en ruimte skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa