Sarie

R499 TEEN KRY JY DIE VOLGENDE

-

¡ ’n Weeklikse inleiding wat verduideli­k wat in die week vir jou voorlê – met uitstekend­e raad en wenke om jou aan die gang te kry

¡ ’n Weeklikse inkopielys ¡ ’n Weeklikse eetplan en resepte (in Week 1 kry jy bv. ’n resep om murgpampoe­ntjiepasta en lamskerrie met minder koolhidrat­e te maak)

¡ Die lys van kossoorte wat jy mag en nie mag eet nie

¡ Jou eie maaltydbep­lanner ¡ 12 paleo-resepte

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa