Sarie

JOU GIDS TOT ’N GESONDER JY in 6 weke!

Feestyd is verby en waarskynli­k voel jy dis tyd om weer by ’n eetplan te hou. Begin die jaar reg met Gesonder met SARIE. Oor net 6 weke gaan jy reeds juig oor hoe jy lyk, en voel!

- Vir meer inligting en om in te teken, besoek gesonderme­tsarie.co.za

Gesonder met SARIE is ’n aanlyn platform wat jou nie net sal help om die kilo’s af te skud nie, maar ook sal inspireer om gesonder laekoolhid­raateetgew­oontes ’n langtermyn­keuse te maak. Ons wil die manier verander waarop jy kos koop en jou maaltye beplan. Die program bevat heerlike resepte, inkopielys­te, weeklikse eetplanne en als wat jy moet weet oor ’n laekoolhid­raat-leefstyl.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele Gesonder met SARIE-program, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel met internetto­egang af kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks – vir ’n gesonder jy in net 6 weke!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa