Sarie

Hoe dit werk

-

Jou gr. 7-dogter moet by die skool opgelaai word, maar jy het ’n videoverga­dering met ’n belangrike kliënt in daardie tyd. Jy maak die d6 Connect-app oop, gaan na “Saamry” en soek ’n ouer in die gemeenskap wat reeds hul eie kind daardie tyd gaan haal. Wanneer die ouer wat bestuur, opdaag, laai sy bloot jou kind ook op. In die app word na jou kind verwys as ’n Zipalong. Jy word met elke stap in kennis gestel vir ekstra gemoedsrus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa