Sarie

Om ’n saamrygele­entheid te bespreek is maklik

-

• Vind ’n saamrygele­entheid onder “Meer” – regs onder in die app.

• Kies op watter datum jy ’n saamrygele­entheid benodig.

• Kies die bestuurder.

• Verskaf die op- en/of aflaai-adres. • Kies watter van jou kinders die geleenthei­d nodig het.

• Deel die besonderhe­de met jou kind. • Betaling is veilig en maklik met ’n eenmalige laai van jou kaartbeson­derhede.

Kry ’n saamrygele­entheid in die d6 Connect -app. As jou skool dit nog nie het nie, vra hulle daaroor uit sodat jy ook uit hierdie nuttige diens kan voordeel trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa