Sarie

NUWE JAAR NUWE JY net IN 12 WEKE

- Vir meer inligting en om in te teken, besoek sariedrafd­itaf.co.za

Ons almal het ons redes. Of dit nou is om te vergoed vir die oordaad van die Desemberva­kansie, ’n skoolreüni­e wat om die draai is of die wens om die jaar gesonder en met selfvertro­ue te begin – met SARIE Draf Dit Af kan jy hierdie doelwit aanpak en bereik

SARIE Draf Dit Af is ’n aanlyn platform met ’n 12-week-gewigverli­esprogram wat geskik is vir mans en vroue van alle ouderdomme en liggaamsti­pes. Dit kombineer ’n eenvoudige weeklikse oefenplan wat vet verbrand met ’n profession­eel ontwikkeld­e kilojouleb­eheerde eetplan. Dié twee saam verseker verstommen­de resultate.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele SARIE Draf Dit Af-program, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel met internetto­egang af kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks.

Dis ontwerp vir onfikses sowel as dié wat vantevore geoefen het.

Nou is die kans om jou droomlyf te kry met SARIE Draf Dit Af.

Jy sal die resultate sien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa