Sarie

Nuut op die wyntoneel

-

Die Suid-Afrikaanse wynlandska­p het onlangs ’n nuwe toevoeging gekry: Shine Club se Natural Sweet Red, Natural Sweet White en Natural Sweet Rosé is verfrissen­de, sagte en vrugtige wyne met aromas van aarbei en spookasem. Die wyn glinster in die ongewone diamantgeï­nspireerde verpakking wat oral herken sal word. Geniet Shine Cluboombli­kke saam met jou familie of vriende.

Drink verantwoor­delik.

Nie te koop aan persone jonger as 18 jaar nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa