Sarie

Redding vir jou vel ná die somer

-

Gee jou vel nuwe lewe met African Extracts se gevorderde behandelin­gs. Herstel, hernu en bevog met die Rooibos Triple Action Serum met hialuronsu­ur, die Daily Repair Facial Oil met ’n vermenging van natuurlike plantolies en vyf blomekstra­kte, asook die Rejuvenati­ng Eye Cream om fyn plooitjies, donker kringe en pofferighe­id te verminder. Dis bekostigba­re weelde in ’n buisie of bottel. www.africanext­racts.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa