Sarie

DIE VORM VAN LIEFDE

-

Die ikoniese hartvorm as simbool van ewigdurend­e liefde is dalk ’n afbeelding van silphium, ’n ongeïdenti­fiseerde (sommige sê uitgestorw­e) medisinale kruid, se saad. Die antieke Grieke en Romeine het die sap as opkikker in die slaapkamer gedrink, of aangewend “om die uterus te reinig” . . . dalk die wêreld se eerste vorm van geboortebe­perking.

Die menslike hart is nie “hartvormig” nie. En verrassend lyk ’n koeihart meer na die hartvorm wat ons met romanse assosieer. Bron: BBC.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa