Sarie

Nog 5 SARIE-lesers kan elk ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur P.P. Fourie (Kwela, R290) wen.

-

Paul het ’n komplekse verhouding met sy gewelddadi­ge dog charismati­ese alkoholisp­a gehad. Hy kyk terug na sy kinderjare onder die invloed van hierdie man: sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeli­ng as jongman, en van sy selfontdek­king. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde halfbroer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa