Sarie

Modedinge

Ons wys jou die nuutste tendense vir ’n stylvolle, snoesige winter asook hoe om dit te dra

- DEUR MAGDEL MULLER

40's

Dié ruitpatroo­n-jas in Chanel se Cruise 2020-reeks het uitgetroon op die loopplank by die Paryse Modeweek.

Jy kan ’n item met ’n ruitpatroo­n maklik meng en pas met ander patrone soos wat aktrise Tracee Ellis Ross (48) hier doen.

50's

’n Kwiltjas in Jason Wu se Herfs/Winter 2021-’22-reeks het aandag getrek by die New Yorkse Modeweek. Aktrise Sarah Jessica Parker (56) se kleurryke kwiltjas laat ’n grys winter dadelik vrolik lyk.

60's

Die klassieke oorgroot jas het by die Milaanse Modeweek die kollig gesteel. Dié een was te sien in Dolce & Gabbana se Herfs/Winter 2020-’21-reeks.

Aktrise Sharon Stone (63) in ’n klassieke lang swart jas. Dis altyd ’n treffer.

70's

Dié elegante manteljas in Elie Saab se Herfs/Winter 2021-reeks het die koppe laat draai by die Paryse Modeweek. Aktrise Anne Archer

(73) lyk modern in haar manteljas by ’n heldergroe­n broek.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa