Sarie

Harmonie tussen toe en nou

- ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE arossouw@sarie.com lfourie@sarie.com ADAM LETCH & WARREN HEATH/BUREAUX JACO BOOYENS & SAOTA

Die hart van die huis, die sitkamer.

So tipies Karoo: Hierdie lang leiklipsto­ep is toentertyd so hoog gebou sodat jy direk van die wa af op die stoep kon afklim. Die groen stoele is van Chair Crazy.

HOOFFOTO BL. 105

KUIER LANK EN LEKKER

Met die intrap is jy in die ruim, gesellige sitkamer wat met kontemporê­re en antieke meubels gemeubilee­r is. Die gekurfde bank van Okha is ’n interessan­te kombinasie met die ou eetkamerst­oel en riempiesba­nk, en die wit kralegebor­duurde leunstoel (Weylandts) is ’n kopknik aan Afrika. ’n Moderne kroonkande­laar en ’n staanlamp sorg vir die beligting, en die plankvloer, geelhoutba­lke en plafon verskaf ’n warmte en bekendheid aan die vertrek. Van hier vloei die huis en weerskante van die leefvertre­k is twee slaapkamer­s.

’n Slaapkamer gestroop van onnodighed­e.

Groot geraamde foto’s van die Karoo versier die mure en die lang riempiesba­nk is in harmonie met die hedendaags­e hemelbed van Weylandts.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa