Sarie

Gesondding­e

DIE DODELIKSTE PLAE

- DEUR LYDIA VAN DER MERWE

Wat was die dodelikste plae in menseheuge­nis? ’n Moeilike een.

Van die ergstes was in samelewing­s sonder geskrewe geboorte- en doodsertif­ikate. En die persentasi­e sterftes hang natuurlik af van hoeveel mense daar is. Die wêreldbevo­lking het gegroei van 400 miljoen (1300’s) tot sowat 2 miljard (1920) en meer as 7,8 miljard vandag. Covid-19 het binne ’n jaar die dood van sowat 2,5 miljoen mense veroorsaak.

Dis getalgewys meer mense as in die meeste grieppande­mies in die geskiedeni­s, behalwe die Groot Griep in 1918. Maar persentasi­egewys minder as 1% van die wêreldbevo­lking, terwyl 5%-40%, of 25 miljoen tot 200 miljoen, aan bv. die Swart Dood (13de eeu) gesterf het. Bron: vox.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa