Sarie

‘STADIGE JAS’

-

’n Winter-moethê – só ’n klassieke jas. Gister, vandag, môre. Dié grys woljas met sy romantiese valle van ontwerper Kat van Duinen is in Kaapstad gemaak, en hier deur vaardige vrouehande met krale versier. Boonop kan dit as rok gedra word, als in pas met volhoubare “stadige mode”. katvanduin­en.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa