Sarie

DASSIE HELP!

-

SA se wynbedryf is ons trots; die swaarkry van ons wynboere tydens die pandemie ons hartseer. ’n Eksklusiew­e inisiatief onder die etiket Elephant’s Cousin bring nou hoop. Shoprite Checkers het sedert die inperking al 1,5 miljoen liter oorskotwyn opgekoop en onder dié naam bemark. Elephant’s Cousin? Dís ons dassie! Verlangs familie van die Afrika-olifant en nou die guitige ambassadeu­r van dié bekostigba­re gehaltewyn­e. Te kry by Checkers

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa