Sarie

Vroeglente

-

Die jaar word ryp in goue akkerblare, sê N.P. van Wyk Louw in sy gedig “Vroegherfs”. Hier flikflooi herfs vir oulaas met die bietjie somer wat oor is, maar aan die ander kant van die planeet, in Japan, het lente se kersiebloe­isels (sakura in Japannees) die landskap vir ’n paar dae in ’n sprokieswê­reld van wit en pienk omtower. Vanjaar was die bloeisels die vroegste in 1 200 jaar, volgens rekords wat sedert 812 v.C. gehou word. ’n Duidelike bewys van die ontsporend­e impak van aardverhit­ting, sê die kenners. Bron: cnn.com

BO Bloeisels in Kioto, Japan. FOTO

GETTY IMAGES/GALLO IMAGES

 ??  ?? Burt’s Bees Hand Salve (R250) vir droë, gebarste hande. By Dis-Chem en Takealot
Burt’s Bees Hand Salve (R250) vir droë, gebarste hande. By Dis-Chem en Takealot
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa