Sarie

PARYS SKUD VERE REG

- FOTO

Ná baie wik en weeg gaan die 2020 Tokio Olimpiese Spele (23 Julie tot 8 Augustus) sonder buitelands­e toeskouers plaasvind. Gelukkig is die volgende Spele net drie jaar weg – en beplanning vir dié een, in 2024 in Parys, is goed op dreef. Besoekers sal teen daardie tyd die herskepte Place de la Concorde, die plein aan die suidoostel­ike punt van die Champs-Élysées, kan aanskou. Dié beroemde laan kry ook ’n “manjifieke groen jas” van sowat 250 miljoen euro, maar dit sal eers teen 2030 voltooi wees. Bron: The Guardian

REGS Die Place de la Concorde met die Obélisque de Louxor en Arc de Triomphe op die agtergrond.

 ??  ??
 ?? GETTY IMAGES/GALLO IMAGES ??
GETTY IMAGES/GALLO IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa