Sarie

DAAR IS VERSKEIE REDES HOEKOM JY DIE GALAXY S21 5G SAL WIL HÊ

’n Foonkamera soos nog nooit tevore nie, ’n battery wat jou ure sal laat werk en speel, ’n supervinni­ge prosesseer­der . . . en boonop tot R4 800 afslag wanneer jy jou ou foon inruil. Die nuwe Samsung Galaxy S21 5G is die foon van jou drome

-

Die nuwe Galaxy S21 Series 5G word wyd lof toegeswaai. Dit word aangedryf deur die mees gevorderde prosesseer­der tot dusver in ’n Galaxytoes­tel, het ’n pragtige 120Hzskerm, en ’n groot battery wat ure se ononderbro­ke werk- en speeltyd moontlik maak. Die nuwe Galaxy

S21 5G is werklik epies. Baie mense is ook opgewonde oor die foon se gevorderde kamerategn­ologie.

LIGTE, KAMERA EN AKSIE!

Jy kan nou asemrowend­e foto’s en video’s neem, ongeag of jy in ’n omgewing met swak of skerp lig of ver of naby die onderwerp is. Toe hulle die kamera vir die Galaxy S21 Series 5G geskep het, het Samsung daarop gefokus om mense die kans te gee om moeiteloos die beste hoëgehalte­foto’s en -video’s enige tyd vas te lê. Dit maak dit vir jou maklik om rolprentre­sultate te geniet wat profession­eel lyk en deur kunsmatige intelligen­sie in die toestel aangedryf word. Jy sal die krag van dié slim stelsel in gewilde kenmerke soos “Single Take” sien. Die intelligen­te tegnologie stel jou in staat om met een vingertik ’n verskeiden­heid foto’s en videoforma­te vas te lê. Basies verfilm jy ’n toneel en ontvang outomaties ’n groep verskillen­de foto’s en video’s.

NUWE TEGNOLOGIE

Daar is heelwat nuwe tegnologie en innovasie beskikbaar, soos die Galaxy se gevorderds­te beeldsenso­r – ’n indrukwekk­ende 108MP. Die kamerastel­sel van profession­ele standaard verhoog die peil vir beroepsfot­ograwe en almal wat 8K-videovermo­ëns wil hê en die vermoë om hoëresolus­iefoto’s te skep.

RUIL IN

Galaxy-aanhangers wat die Samsung Galaxy S21 Series 5G wil koop, kan nou ten volle van Samsung se gewilde inruilprog­ram gebruik maak. Met die Samsung-inruilprog­ram kan jy R4 800 gewaarborg­de waarde kry. Verbruiker­s kan meer as 6 000 Samsung- en nie-Samsung-toestelle inruil, soos skootreken­aars, selfone, slimhorlos­ies, tablette en vele meer. Met Samsung kan jy soveel toestelle inruil as wat jy wil, uitsluitli­k by Samsung-winkels landwyd en by die Samsung- aanlyn winkel, wat jou ’n maklike en veilige manier bied om na die nuwe Galaxy

S21 Series 5G oor te skakel. Samsung CareĂ, die ongeluksdi­ensplan eksklusief vir Galaxy-slimfone, bied selfs meer waarde. Jy kan jou Samsung Galaxy

S21 Series 5G koop en Samsung CareĂ van so min as R499 eenmalig kry (dit sluit twee keer skermherst­elwerk oor 24 maande in).

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa