NICO PANAGIO
Swart noupassende jeans is Nico se gunsteling-kledingstuk en perfek vir sy vars maar onderbeklemtoonde styl. In sy vrye tyd hou hy hom besig met veldhardloop en bergfietsry.
Swart noupassende jeans (R399), RE. by Woolworths. Vlootblou trenchjas (prys op aanvraag), Burberry. Gestreepte T-hemp (R419), Zara. Vlootblou hemp met fyn wit blompatroon (R799), Trenery. Donkergrys enkelstewels (Nico se eie).
GROOTTES Jeans: 71/79 – 117/84 Jas: 32 – 50 T-hemp: S – XXL Hemp: XS – XXXL