Sarie

Het jy geweet?

-

Dikwels begin jou hare eers ’n paar maande ná blootstell­ing aan die sneller oormatig uitval. As jy vermoed jy het haarverlie­s, dink aan die gebeure van so drie maande tevore om jou ’n leidraad van moontlike oorsake te gee, sê Pierre.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa