Sarie

Rooi VURIGE

-

Op soek na ’n vars haarvoorko­ms vir jou volgende Zoom-vergaderin­g? Volgens Boyd Meilhon, meestersti­leerder by die haarsalon Carbon in Johannesbu­rg, is skakerings van rooi – van warm koper tot ’n helder kersierooi – dié haarkleur vir winter. “Ná ’n uitdagende jaar is rooi opwindend en waaghalsig en lyk dit boonop treffend op digitale skerms.” Onthou dan om ’n goeie sjampoe en opknapper te gebruik wat gemaak is om jou kleur langer te laat hou, omdat rooi haarkleur geneig is om vinnig vaal te lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa