Sarie

KONTRAKTEU­RS

- Pro-Projects en De Kock Bouers TUINUITLEG Fritz Coetzee BINNE-ONTWERPERS ARRCC DOELGEMAAK­TE MEUBELS OKHA STROOIDAK JNA Thatchers BESPROEIIN­G Groen Karoo

HOUT EN KLIP

Die kontemporê­re kombuis lyk nie uit pas met die ou struktuur nie. Daar is op natuurlike stowwe soos terrazzoaf­werkings, ’n klipvloer en populierho­ut besluit om hierdie unieke vertrek te skep. Die terrazzo-eiland versteek die stoof en ’n slim plan is beraam om die suigwaaier van die balke te laat hang. Die bonkige tafel (deur Greg ontwerp) is van plaaslike populierho­ut gemaak en lyk treffend saam met die eetkamerst­oele. En natuurlik is daar ’n bo- en onderdeur wat na buite lei.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa