Sarie

Slimmer oond

-

Ontdek die genot van kosmaak met Whirlpool se W Collection­oonde. Die Cook4-funksie laat jou toe om vier geregte gelyk gaar te maak sonder die vermenging van geure, wat beteken jy het meer tyd om saam met vriende en familie te ontspan. Die 6th Sense-tegnologie help jou om die regte kookfunksi­e en -tyd te kies sodat jy keer op keer van perfekte resultate verseker is. www.whirlpool.co.za;

Facebook @WhirlpoolS­outhAfrica

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa