Sarie

Vonkel vir al jou vieringe

-

J.C. Le Roux het ’n nuwe reeks vonkelwyne in 250 mlblikkies bekend gestel. Danksy dié innoverend­e, stylvolle verpakking kan jy nou jou vonkelwyn enige tyd, enige plek geniet. Daar is immers hope dinge in die lewe om te vier! Beskikbaar in twee geure, Apple Blossom & Zesty Citrus en La Fleurette Light. Vanaf R180 vir 6 x 250 ml

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa