Sarie

Vars soos ’n blom

-

Met hul nuwe parfuum bring die Franse skoonheids­huis L’Occitane en Provence hulde aan die osmanthus-blom wat geluk en tevredenhe­id simbolisee­r. Die Osmanthus EDT het ’n vars blomgeur met note van appelkoos, peer en bitterlemo­en – soortgelyk aan die geur in die lug tydens die blomseisoe­n.

R975 by L’Occitane en Provence-winkels of aanlyn by za.loccitane.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa