Sarie

wêreld! WYS DIE

-

’n Grappie tussen Nicqie Robinson (links) van Kimberley en Jonadrie van Aardt, laas jaar ’n leerder aan die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Natuurlik was hulle die wenners van 2020 se SARIE Voorbladge­sig en SARIE Nuwe Gesig! Dis nie altyd maklik om vir die wêreld te wys wie jy is nie, sê albei, maar neem net daardie eerste tree. Want jy ís genoeg, het SARIE se wedstryde hulle gewys.

Ontmoet die Top-40 van SARIE Voorbladge­sig 2021 op bl. 64. Sien ook die Modefoto’s op bl. 72.

 ?? FOTO NIQUITA BENTO VAN SUPERNOVA ??
FOTO NIQUITA BENTO VAN SUPERNOVA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa