Sarie

NUWE SPOGSALON

-

Woon jy in Pretoria? Gaan maak gerus ’n draai by die nuwe spogsalon van INOAR, die Brasiliaan­se haarsorgre­eks. Die INOAR Lifestyle Centre in Brooklyn is ontwerp deur argitek André Eksteen en het ’n haar- en skoonheids­alon, estetiese praktyk en koffiewink­el. Vir Hendrien Kruger, eienaar van INOAR in SA, is dit ’n droom wat waar geword het. “Benewens ’n sentrum vir die beste haar- en velsorg is dié ruimte spesiaal vir vroue: waar hul drome en aspirasies ondersteun word en hulle deel kan voel van ’n gemeenskap.”

– Monica van der Walt

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa