Sarie

IN JOU MIDDELJARE

GELDSLIM

-

Ek sal nooit genoeg geld hê om af te tree nie. Beleggings is vir mense met baie geld. My kinders gaan eendag hulself onderhou. Ek is nie goed met spaar nie . . . Klink enige van dié uitsprake oor geld bekend? Dis van die mites waarmee finansiële beplanner Kim Potgieter klaarspeel in haar nuwe boek, Midlife Money Makeover. Dalk dink jy jy’t veels te lank gewag om jou finansies agtermekaa­r te kry. Kim glo anders: Sy deel haar insigte om jou te bemagtig vir die tweede helfte van jou lewe. (Tafelberg, R260)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa