Sarie

TATJANA SCHOENMAKE­R

-

Swemmer en kwalifisee­rder vir die Tokio Olimpiese Spele

Sedert my tienerjare was my droom om aan die Spele in 2020 deel te neem en ek was só opgewonde toe ek kwalifisee­r. Die teleurstel­ling was net so groot toe dit uitgestel word. Maar ek het geleer om na binne te kyk, op myself te fokus en die tyd te gebruik om myself te verbeter. Vanjaar het ek al twee Afrika-swemrekord­s oortref. Dinge gebeur nie altyd soos jy beplan nie, maar hou aan vertrou op ’n groter plan. Doen wat jy kan, en los die res in God se hande.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa