Sarie

ISABEL ROOS

-

Besturende direkteur van die

Isa Carstens Akademie en borg van SARIE Voorbladge­sig en SARIE Nuwe Gesig

Ek het geleer ons moet meer aandag aan ons leefwyse en gesondheid gee. Niemand is vir jou lewe verantwoor­delik nie, behalwe jyself. As dinge sleg gaan, pak ons te maklik die skuld op ander mense, ons werk, die ekonomie of ons ouderdom. Maar jy het die keuses gemaak wat jou tot hier gebring het.

Ek het ook geleer om nie te wag tot als perfek is nie. Lynn Toler șregter in die TV-reeks Divorce Courtț het gesê: “If I waited until I had all my ducks in a row, I’d never get across the street.” So waar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa