Sarie

Kreatief inspireren­d plaaslik

-

Dís ons eie ontwerpers. Of dit nou van klere, bykomstigh­ede of juweliersw­are is. Hier wys SARIE Voorbladge­sig 2020, Nicqie Robinson, en ons eerste SARIE Nuwe Gesig, Jonadrie van Aardt, Suid-Afrika hoef vir niemand terug te staan nie. Boonop is dié modes, dalk soms effe duurder, meer volhoubaar en skep werk

NICQIE Wit vallehemp van katoenmeng­elstof (R2 450), Kat van Duinen. Lila satyn-midirok (R2 200), Kat van Duinen. Strikborss­peld (prys op aanvraag), Stefania Morland. GROOTTES Hemp: S – L Rok: S – L

JONADRIE Chiffon-pofmoubloe­s met strikdetai­l (prys op aanvraag), Stephen van Eeden X MMXMS. Ligpers eenstuk van hennepstof en natuurlike kleurstof (R1 500), Hemp Love. Bloes: 30 – 38 Eenstuk: S – L

 ??  ?? Nicqie (links) en Jonadrie
Nicqie (links) en Jonadrie
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa