> JONADRIE
Strepebloes met ritssluiterdetail op die rug (R5 500), Stefania Morland. Borriegeel broek met hoë middellyf (R700), Michael Ludwig. Kleurryke sebrapatroon-serp van sychiffon-mengelstof (R690), Asatsi. Swart leerhakskoene (R2 190), Matsidiso. GROOTTES Bloes: Op aanvraag Broek: XS – XXL