Sarie

UNIEKE BOTTEL

-

Een van die kenmerkend­ste aspekte van Chanel No. 5 is die bottelontw­erp. As teenvoeter vir die oordadige parfuumbot­tels van daardie tyd het Coco ’n simplistie­se ontwerp gekies, geïnspiree­r deur die eenvoudige lyne van ’n heupfles.

Sy wou haar parfuum verpak in ’n deursigtig­e, “onsigbare” bottel gemaak van dun glas; die doppie van die begin af getooi met Chanel se dubbele C-kenteken. Oor die jare is die oorspronkl­ike ontwerp effens aangepas, maar dit herinner vandag nog aan die eerste een.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa