Sarie

CHANEL SE VISIE

-

Chanel No. 5 het die geur van vroue vir altyd verander. Net soos wat Coco revolusion­êr was met haar modeontwer­pe, wou sy ’n moderne parfuum skep wat spreek tot die droom van vroue om vry te wees. In die 1920’s het vroue hoofsaakli­k parfuums gedra wat na ’n enkele blomnoot geruik het. Coco het geglo dis die perfekte tyd vir ’n geur wat ruik soos ’n vrou – skoon, sensueel, misterieus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa