Sarie

Splinternu­ut!

-

Ter viering van hierdie mylpaal het Chanel pas die Factory 5 Collection bekend gestel: ’n luukse reeks lyfprodukt­e gegeur met No. 5, met verpakking geïnspiree­r deur alledaagse voorwerpe soos ’n teeblik, verfpotjie en selfs ’n oliekan. “’n Herinnerin­g dat Chanel No. 5 die gewone buitengewo­on maak,” sê die skoonheids­huis. Die sterproduk­te sluit in ’n lyfwas, badtablett­e, ’n lyfolie en twee lyfrome. Vanaf 29 Julie vir ’n beperkte tyd beskikbaar by die Chanel-boetieks in Sandton City en die V&A Waterfront asook uitsoektak­ke van Woolworths. * Sien ook Ons inspirasie op bl. 8.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa